Wednesday, November 3, 2010

Bitter Begin.



Die Stad het my verloor by geboorte.
Vir die donker hardloop ek al ewig weg,
maar ek loop eintlik net in sirkels.
Want hierdie tafel is seker myne om te dek.

No comments:

Post a Comment